Vlak 1 – Lesse

Les 1

Leer die dele van jou kitaar, Algemene vrae en oefening.

Les 2

Hoe om jou kitaar vas te hou, Snare instel en snare vervang, Tabs en kitaar note.

Les 3

Musiek alfabet, Note oor die kitaar se nek, Sharps en Flats.